Lekker & Goed
144
Kosprogram
PG
Welkom
Resepte
Resepte
Nuus
Episode 8: Botswana – Lekker en goed
Jacques Bessenger is geen vreemdeling vir kykNET-kykers nie en dié week kuier hy en Carmen lekker saam en gesels ook heerlik oor hulle liefde vir die Afrika-lande wat hulle al besoek het.
Nuus
Episode 7: Dis mos padkos – Lekker en goed
Carmen kuier met TV- en radio-persoonlikheid Johnny Davids en gee raad vir hoe om padkos nog lekkerder te maak!
Nuus
Episode 6: Skeepsvaart – Lekker en goed
Candice Bester, 'n "Real Housewives"-ster en restauranteienaar het tydens die sesde episode van "Lekker en goed" gaan kuier by Carmen.
Nuus
Episode 5: Rooiboskos – Lekker en goed
Mientjie Mouton, eienaar van Carmién Tea en Carmen se tweelingsussie, het 'n draai gaan maak by die Weskus om oor rooibos te gesels.
Nuus
Episode 4: Namibië – Lekker en goed
Die bekroonde akteur en sakeman Gideon Lombard het vandeesweek by Carmen gaan kuier.
Nuus
Episode 3: Koshuis, dis lekkerder tuis – Lekker en goed
Carmen het ’n heerlike maaltyd voorberei vir Shari Kennedy.
Nuus
Episode 2: Die plaas – Lekker en goed
Wie hou dan nou nie van 'n heerlike Sondagmiddagete nie?
Nuus
Episode 1: Wie is Carmen – Lekker en goed
Probeer self al die heerlike resepte van die eerste episode van #LekkerEnGoed!