Leer ken ’n ander kant van Carmen wanneer sy jou elke week op "Lekker & Goed" nooi om saam met haar gaste op ’n kosreis te gaan wat jou gaan inspireer.
S1 | E4
23 Januarie 17:30
'S1/E4'. Die bekroonde akteur en sakeman Gideon Lombard gesels vandag met Carmen oor sy dae in Namibië. En 'n Swakopmund...