Hoogtepunte in Mei op die kykNET-kanale Die tweede seisoen van "Die brug" begin, ’n nuwe dramareeks is op pad, en ons loop verder op die spore van die fassinerende geskiedenis van Afrikaans. Dit is maar net ’n paar van die hoogtepunte in Mei op kykNET se kanale.