web uni tv guide
Die brug S2 Slim BB All Players
web uni tv guide

Die Brug

144Realiteit13 L

Dag 1: Kompetisie – Die brug

Nuus
22 Julie 2025
Spelers van dié seisoen vertel ons wie onmiddellik uitgestaan het as hulle grootste kompetisie op “Die brug”.
Die brug

Hilana: Melissa

Wilhrisca: Lelani en Hilana

Anesca: Lelani

Jaco: Luwellen en Melissa

Johan: Lelani en Anesca



Elsje: Hilana

Tiaan: Lelani

Hanri: Jaco en Luwellen

Hirome: Hannes, Luwellen en Hanri

Hannes: Luwellen

Lelani: Rechaux en Anesca

Luwellen: Jaco



Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir #DieBrug en gesels saam op Facebook, Instagram, X en TikTok.