web uni tv guide
Die brug S2 Slim BB All Players
web uni tv guide

Die Brug

144Realiteit13 L

Hannes kyk terug – Die brug

Nuus
18 Junie 2025
Ons gesels met dié gewilde speler oor sy tyd op “Die brug” nadat sy reis onverwags kortgeknip is.
Die brug

Hannes het baie vinnig in die spelers van Suidhuis se harte ingekruip en die trane het geloop toe die span besef dat hy onmiddelik die spel gaan moet verlaat. Dié speler se gees en energie het egter agtergebly in Suidhuis en die groep was gemotiveerd om hom trots te maak. 



Hoe voel dit om jouself op TV te sien?

Baie cool en goeie introspeksie tyd.

Hoe het jy reageer toe jy uitgevind het dat jy op Die brug gaan wees?

Dit was die beste dag van my lewe! Sal nooit daai email en oproep vergeet nie. Dream come true.

Wat het jou laat besluit om in te skryf vir Die brug?

Reality TV. Adventure. Die Brug het ’n geestelike, fisiese en emosionele brûe wat mens alles kan oorkom. Just to believe in myself again.



Is daar enigiets wat jy anders sou doen?

Ek moes myself die kans gegee het om die leier te kon wees.

Het enigiets verander in jou lewe vandat jy op Die brug was?

Yes. Glo meer in myself! Ek is ’n cool mens. Ek is uniek. Sommige mense gaan my like en ander nie, maar wees net jouself. You will attract the right crowd!

Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir #DieBrug en gesels saam op Facebook, Instagram, X en TikTok.