29 Augustus
5
Kokkedoor se .... en ... het vandeesweek die romantiek van die stad se neonliggies en ‘n flikkerende kampvuur bymekaargebring met hul Nutella wafel-stapel met Mascarpone en Bessies. Kry die resep hier.
Vir die versierings:
5 ml vanielje-ekstrak
250 ml mascarpone
375 ml gemengde bessies (soos bloubessies, frambose, swartbessies en appelliefies)
125 ml suiker
Nutella of enige sjokoladesmeer van jou keuse
Vir die wafels:
2 k veeldoelige meel
1 t sout
20 ml bakpoeier
30 ml witsuiker
2 eiers
375 ml melk warmgemaak
80 ml botter gesmelt