Garnale
Mossels
Vis
Calamari
Uie
Rooi brandrissies
Wortels
Pietersielie
Soetrissies
1 Suurlemoen
Knoffel
Speserye gemeng met kaneelstokkies
Peperkorrels
Koljandersaad
Mostertsaad
Ligte Masala-kerriepoeier
Sout
Wit wyn
Water
Rys
1. Maak seekos skoon en sny tot voorkeur grootte.
2. Sny die groente in stukkies.
3. Verhit die potjie en voeg olie by.
4. Voeg uie, wortels en brandrissies by.
5. Braai en roer, en voeg ‘n teelepel suiker by.
6. Voeg wit wyn by.
7. Voeg vis, calamari, garnale en mossels by.
8. Voeg 1 ½ glase water by.
9. Voeg sout, speserye en kruie by.
10. Voeg rys by die potjie en roer.
11. Plaas die deksel op en kook vir 30 minute.
12. Bedien en geniet.