Skaapvleis
Aartappels
Wortels
Uie
Tamaties
Peper
Knoffel
Speserye
Brediemengsel
Kookolie
Sout
Water
Souskluitjies
1. Sny die vleis in groot stukke.
2. Kap die groente op.
3. Los brediemengsel op in water.
4. Berei die meel voor vir die souskluitjies.
5. Verhit die olie in die potjie.
6. Braai die uie en knoffel.
7. Voeg die vleis by en roer.
8. Plaas die deksel op en kook vir 15 minute.
9. Voeg sout en speserye by en roer.
10. Plaas weer die deksel op en kook vir 15 minute.
11. Voeg die opgeloste brediemengsel, ongeskilde aartappels, wortels, tamaties en peper by. Kook vir 20 minute.
12. Voeg die souskluitjies by en kook vir 15 minute.
13. Bedien en geniet.