Bokafval en -vleis
Sout
Speserye
Brandrissies
Uie
Water
1. Plaas die vleis en afval in die potjie.
2. Voeg gekapte uie, sout en speserye by.
3. Voeg water en olie by.
4. Plaas die deksel op en kook vir 30 minute.
5. Bedien en geniet.