kyknet channel logo

Amptelike Lokprent: Hen

Video
20 Junie

Hen is ’n sielkundige riller wat afspeel op ’n afgeleë Suid-Afrikaanse plaas, waar ’n klein gesin die vure aan die brand moet hou teen die donker. ’n Skerp besinning oor oorlewing in die middel van nêrens – en die fyn lyn tussen lewe en dood. #Silwerskermfees