’n Wêreldoorlog breek in 2050 uit, en elke land veg vir hulle eie voortbestaan. Tegnologie en onderduimse taktieke maak die verskil tussen oorlewing en dood.
Met ’n intrige wat beweeg van liefdesverhaal na riller, na misterie, na wetenskapsfiksie, na aksie, na drama – alles in een sitting – is Hier uiteindelik ’n huldeblyk aan die ding waarvoor ons soveel liefde en ontsag het: die rolprentkuns.
#Silwerskermfees