kyknet channel logo

Amptelike Lokprent: Bly

Video
20 Junie

Terwyl ’n storm woed, ly ’n bejaarde egpaar se donker plan skipbreuk wanneer hul kleindogter in lewensgevaar beland. Dit dwing hulle om die hartverskeurende werklikhede van liefde en sterflikheid in die oë te kyk. #Silwerskermfees