05 Desember
4 Porsies
Vir gewigsverlies
4
Kry die resep vir Indiese garnale, wat in ’n episode van Slank voorberei is, hier.
GM:
3 ML koljandersade
3 ml komyn
1 knypie swartpeperkorrels
1 knypie kerriepoeier
15 ml koljander
7 ml lemmetjie- of suurlemoensap
120 g garnale
3 ml mosterd-saadjies
1 g rissies
30 ml babatamaties
9 g sprietuie
30 ml seekos-aftreksel
MN:
4 ml koljandersade
4 ml komyn
1 ml swartpeperkorrels
1 knypie kerriepoeier
20 ml koljander
10 ml lemmetjie- of suurlemoensap
200 g garnale
4 ml mosterd-saadjies
2 g rissies
18 g sprietuie
80 g babatamaties
50 ml seekos-aftreksel
SB:
1 knypie koljandersade
1 knypie komyn
1 knypie swartpeperkorrels
1 knypie kerriepoeier
10 ml koljander
5 ml lemmetjie- of suurlemoensap
100 g garnale
1 knypie mosterd-saadjies
1 g rissies
9 g sprietuie
50 ml babatamaties
20 ml seekos-aftreksel
ST:
4 ML koljandersade
4 ml komyn
1 knypie swartpeperkorrels
1 knypie kerriepoeier na smaak
15 ml koljander
8 ml lemmetjie- of suurlemoensap
150 g garnale
4 ml mosterd-saadjies
1 g rissies
14 g sprietuie
40 ml seekos-aftreksel
Indien jy die Slender Wonder-program volg moet jy die mates gebruik volgens jou fase. Indien jy nie op Slender Wonder is nie, gebruik die mates in die ST- of MN-kolom.
Vir meer resepte kan jy die Slender Wonder-resepteboek (volume 1 of 2) by ‘n Slender Wonder-dokter koop of direk by ons hoofkantoor (info@slenderwonder.co.za).