17 Oktober
4 Porsies
Vir gewigsverlies
495253
Hierdie beesvleis-en-brokkoli-roerbraai is in ’n episode van Slank voorberei. Kry die resep hier.
GM
2 ml versoeter
5 ml balsamiese asyn
15 ml appelsap
2,5 ml gemmer
120 g beesfilet
25 g uie
¼ knoffelhuisie
125 g brokkoli
nie-kleefbare sproei
MN
5 ml versoeter
7,5 ml balsamiese asyn
25 ml appelsap
2,5 ml gemmer
10 ml sojasous
5 ml Maizena
200 g beesfilet
50 g uie
½ knoffelhuisie
150 g brokkoli
250 ml bruinrys
nie-kleefbare sproei
SB
1 ml versoeter
4 ml balsamiese asyn
10 ml appelsap
2,5 ml gemmer
100 g beesfilet
20 g uie
¼ knoffelhuisie
100 g brokkoli
nie-kleefbare sproei
ST
3 ml versoeter
6 ml balsamiese asyn
20 ml appelsap
2,5 ml gemmer
8 ml sojasous
150 g beesfilet
25 g uie
½ knoffelhuisie
125 g brokkoli
250 ml bruinrys
nie-kleefbare sproei
Indien jy die Slender Wonder-program volg moet jy die mates gebruik volgens jou fase. Indien jy nie op Slender Wonder is nie, gebruik die mates in die ST- of MN-kolom.
Vir meer resepte kan jy die Slender Wonder-resepteboek (volume 1 of 2) by 'n Slender Wonder-dokter koop of direk by ons hoofkantoor (info@slenderwonder.co.za).