kyknet channel logo

Fase 4: Die smeltkroes – deur die oog van die lens word ’n storie geskiet

Video
18 Julie

Die verfilming van tonele is gewoonlik die mees intensiewe en duurste deel van die proses, waar die volledige rolverdeling en span betrokke is. The filming of scenes, known as production or shooting, is usually the most intense and costly part of the process, involving the full cast and crew.