Jou MASE taal verken bruin en swart Afrikaanssprekende mense se ingewikkelde verhouding met die taal. Die reeks vind uit hoe hierdie sprekers met die taal omgaan; hoe dit hulle laat voel en hoe hulle die taal omarm of verwerp. Daar is ’n sterk fokus op die temas van identiteit, onderwys, die werksplek en politiek.