kyknet channel logo

Fase 3: Die wasbeeld in ’n dubbele gietvorm van silikoon – die span word gekies

Video
11 Julie

Die aanstelling van kreatiewe spanleiers en tegnici, rolverdeling, skedulering, stelontwerp en -bou, kostuum- en grimeerontwerp, skootbeplanning en alle ander logistieke voorbereidings vorm alles deel van pre-produksie. The appointment of creative heads of departments, casting, scheduling, set design and construction, costume and makeup design, shot planning and all other logistical preparations form part of pre-production.