Kokkedoor Vuur en Vlam 2: Ontmoet vir Benjie Benjamin
Video
16 Januarie
As jou skoonma sê jy moet inskryf, dan luister jy! 😅 Benjie Benjamin hoor altyd hy braai lekker, toe wou hy self kom sien wat Bertus en Kobus van sy braaivernuf dink op #KokkedoorVuurVlam.
Lees meer oor dié Onthoubraaier op kykNET.tv.