Kokkedoor is kykNET se wenformaat waar ons op soek is na die perfekte kombinasie van onthoukok en kinkelkok om Suid-Afrikaanse onthoukos die 21ste eeu in te neem.
S2 | E13
01 Mei 20:00
'S2/E13'. Die finaliste berei vir hulle eregaste aan die Kapteinstafel 'n feesmaal voor wat geïnspireer is deur die deft...