Kokkedore betree die wêreld van fynproewerkos - Kokkedoor Vuur en Vlam
Video
24 April
Die bekroonde gassjef Jess van Dyk daag die braaiers uit om elke element van haar komplekse vyfster-gereg haarfyn oor die vuur te vertolk.
#KokkedoorVuurVlam, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.