Wat is die vreemdste dis wat jy al op die vuur gemaak het? 🔥 Ons het by vanjaar se #KokkedoorVuurVlam deelnemers gaan hoor.
Onthou om in te skakel vir episode twee, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.