Ontmoet die borrelende kinkelbraaier, Charlotte Minnaar van Centurion! Charlotte het vir baie lank as 'n boskok gewerk, en alhoewel haar pa haar sal beskryf as "lekker mal", is haar hart op die regte plek!
Sien haar volle profiel op kykNET.tv.
#KokkedoorVuurVlam