web uni tv guide
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur & Vlam

144Kookkompetisie13 L

Kokkedoor Vuur en Vlam 2: Ontmoet Ferdi Uys

Video
12 Januarie

As jy 'aanhouer wen' opsoek in die woordeboek, dan staan Ferdi Uys se naam ook daar! Hy's ook deel van die onthoubraaiers hierdie seisoen van #KokkedoorVuurVlam. Besoek kykNET.tv en leer vir Ferdi beter ken!