web uni tv guide
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur & Vlam

144Kookkompetisie13 L

Kokkedoor Vuur en Vlam 2 - Wat braai ons kokkedore alles op die vuur?

Video
10 Februarie

Wat is die vreemdste dis wat jy al op die vuur gemaak het? 🔥 Ons het by vanjaar se #KokkedoorVuurVlam deelnemers gaan hoor. Onthou om in te skakel vir episode twee, hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.