web uni tv guide
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur & Vlam

144Kookkompetisie13 L

Kokkedoor Vuur en Vlam 2: Ontmoet Suzie Wandrag

Video
14 Januarie

Suzie Wandrag is deel van #KokkedoorVuurVlam met 'n missie! Nie net leer sy ander vroue braai deur #WomenFireFood nie, maar sy wil ook vir haarself bewys sy kan deel wees van so 'n groot kompetisie. Leer meer van die Onthoubraaier Suzie op kykNET.tv.