TV-benoemings vir vanjaar se kykNET Silwerskermtoekennings bekendElke jaar gaan die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV net van krag tot krag. En vanjaar se televisie-benoemdes, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël weer eens die uitsonderlike talent en kreatiwiteit in die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap.