kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Moer ’n boer

Video
15 Julie

In die tweede seisoen van die realiteitsreeks “Moer ’n boer”, wat Saterdag 26 Julie op kykNET begin, gaan 28 boere hulle trekkers en stropers vir die opwindende wêreld van gemengde gevegkuns, oftwel MMA (‘mixed martial arts’), verruil. Dit terwyl hulle steeds boer.