web uni tv guide
web uni tv guide

Die Nuusmakers

144DramaPG13

Amptelike lokprent – Die nuusmakers

Video
07 Mei

kykNET se nuwe dramareeks, Die nuusmakers, ondersoek die persoonlike opofferinge wat dit verg om nuus aan die nasie te bring. Dié reeks begin op Dinsdag 27 Mei om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).