web uni tv guide
web uni tv guide

Die Stories Van Afrikaans

144DokumentêrPG13

Amptelike voorskou – Die stories van Afrikaans

Video
11 April

Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom, maar die stories is so uiteenlopend soos die mense wat die taal geskep en gevorm het.