Die nuwe dokumentêre reeks "Die stories van Afrikaans", vier en verken al die aspekte van Afrikaans in agt boeiende episodes.