Amptelike voorskou – Lamb Champs: Die hart en siel van skaapboerdery
Video
18 Februarie
In Lamb Champs: Die hart en siel van skaapboerdery, ’n nuwe dokumentêre reeks wat op 16 Maart om 20:00 op kykNET begin, reis Minki van der Westhuizen die land vol om die verhaal van ses skaapboere te vertel.