Die Byl
144
Misdaad
16 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Nog Programme
Nuus
In gesprek met Elmarie Botha – Die byl
Ons gesels met reeksvervaardiger, skrywer en storie-beplanner, Elmarie Botha, oor 6 onvergeetlike seisoene van Die byl, wat kykers kan verwag van die laaste seisoen en meer.
Nuus
Hoogtepunte in Februarie op kykNET
Splinternuwe seisoene van Kokkedoor: Vuur en vlam en Kyk wie praat is maar net twee van die hoogtepunte op Februarie se skedule.
Nuus
Die Byl groet ná ses seisoene
Die Byl, wat Dinsdagaand 14 Januarie om 20:00 op kykNET afgeskop het, is die dramareeks met die meeste seisoene in kykNET se geskiedenis.
Nuus
'n Sesde seisoen van vuurhoutjies en vlam – Die Byl
"Die Byl" se sesde seisoen begin op 14 Januarie 2025 om 20:00 op kykNET.
Nuus
Tussen tonele met Jacques Bessenger
Jacques Bessenger vertel ons wie hom inspireer, wat hy altyd saam stel toe vat en veel meer!
Nuus
Byleveld se grootste sake – Die byl
Piet Byleveld, die inspirasie vir ‘Die byl’, is die mees beroemde speurder in die geskiedenis van Suid-Afrika en was verantwoordelik vir talle bekende sake wat die hele land geskok het. Ons kyk na vyf reuse-sake waarby dié legendariese speurder betrokke was.
Nuus
kykNET hoogtepunte: Februarie 2024
Waar vind al die aksie plaas? En wie gaan verloor en wie gaan liefde vind? Lees oor jou gunsteling Afrikaanse reekse en sepies.
Nuus
Nuwe sleutelkarakters en senutergende raaisels in nuwe seisoen van "Die Byl"
Vier karakters wat ons deur die jare leer ken het. ’n Karakter wat terug is in ’n poging om vrede met haar verlede te maak. Twee nuwe spanlede wat hulle by die eenheid aansluit. Reeksmoordenaars wat Byl en sy span tot die uiterste toets en een wat hulle telkens ontglip en al meer met makabere dade tart.