Die paspoorte word gestempel vir 'n braaibesoek aan vuurkulture in verre lande. Die uitheemse braaitoerusting, wind en weer plaas druk op die spanne wat veg vir plek in die semi-finaal.
#KokkedoorVuurVlam, vanaand om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.