kyknet channel logo

Ontmoet die 1980's

Video
14 April

In #Niggies se vierde episode sien ons hoe André in 1966 ’n speurder wil word — en dan spring die storie na 1984 met nuwe karakters. Skakel hierdie Dinsdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. Lees meer op kykNET.tv