kyknet channel logo

Amptelike Lokprent: Niggies: Die Potgooi met Kabous Meiring

Video
03 April

Niggies: Die 'True Crime' Potgooi met Kabous Meiring, is 'n drie episode potgooi-reeks wat handel oor #kykNET se eerste misdaadreeks gegrond op ware gebeure, #Niggies. Die episodes gaan vanaf 9 April beskikbaar wees op Spotify Africa, YouTube en ook #DStvStream. Lees meer hier op kykNET.tv