Honde is vir sekere mense meer as troeteldiere. 🐩🐶🐕 In hierdie loodsepisode van #OpSkou, word die wêreld van 'n hondeskou ontdek, waar honde 'n atleet of 'n model word.
Skakel in vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.