web uni tv guide
web uni tv guide

Op Skou

144RealiteitPG13 L

Die wêreld van Versnelren - Op Skou

Video
18 Junie

Spoedvrate regoor die land neem hulle warmgemaakte motors na die renbaan wanneer hulle deelneem aan versnelren, oftewel 'drag racing'. #OpSkou, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.