web uni tv guide
web uni tv guide

Op Skou

144RealiteitPG13 L

Die wêreld van kinder Skoonheidskompetisies

Video
25 Junie

Skoonheidskompetisies word meestal vir volwassenes aangebied, maar 'n groepie kinders van Upington het besluit om ook op die verhoog te klim. #OpSkou, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.