web uni tv guide
Ouboet en Wors Slim Bill
web uni tv guide

Ouboet En Wors

144KomediePG13L

Amptelike lokprent: Khaki Fever

Video
04 Augustus

’n Groep veldwagters wat op ’n privaat wildplaas werk, daag mekaar uit om te sien wie met die meeste toeriste gedurende ’n vakansieseisoen seks kan hê. Die prys? Die “Koning van Khaki”-titel sowel as die kollektiewe fooitjies wat al die verloorders vir die seisoen bymekaargemaak het. Die uitdaging? Om die konserwatiewe lodge-bestuurder uit te oorlê wat dit duidelik gemaak het: Enigiemand wat betrap word dat hy of sy onprofessioneel met gaste sosialiseer, word summier afgedank.