Nes met die giet van ’n beeld, is daar met die maak van ’n rolprent ses unieke fases, elkeen ewe belangrik, voor die groot onthulling – die première.
Kyk die video om te sien hoe fase 1 tot 6 verloop het. Met die afskop van die fees op 20 Augustus, onthul ons die onthulling.
Much like casting a sculpture, there are six unique phases in making a film, each equally important, before the grand unveiling – the premiere.
Watch this video to see an overview of phases 1 to 6. On 20 August, when the festival kicks off, we'll unveil the unveiling.