Kokkedoor
144
Kosprogram
PG13
Welkom
Wen
Beoordelaars
Kokke
Video’s
Resepte
Nuus
Foto’s
Nuus
Nuus
’n Dekade van Kokkedoor word op ’n nuwe avontuur met ’n nuwe voorskoot gevier... of is dit nou ge-vuur?
Vir 2023 trek die reeks ’n splinternuwe braaivoorskoot aan met Kokkedoor Vuur & Vlam wat op Donderdag 27 Julie om 20:00 begin.
Nuus
Bertus en Kobus gaan braaiers "oor die kole haal" – Kokkedoor Vuur & Vlam
In "Kokkedoor Vuur & Vlam" moet deelnemers die koskenners Bertus Basson en Kobus Botha met hul braai-vaardighede beïndruk.
Nuus
Kokkedoor raak vurig – Kokkedoor
kykNET soek spanne om deel te neem in die nuwe koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam. Hier is alles wat jy moet weet as deelnemer (en kyker).
Nuus
EN, DIE WENSPAN VAN KOKKEDOOR 3 IS...
Lees hier vir meer inligting oor die Kokkedoor 3-wenners.
Nuus
Ek lag my ’n ertjie – Kokkedoor 3
Blik saam met ons terug na die snaakste oomblikke van Kokkedoor 3.
Nuus
Kameraadskap in die kombuis – Kokkedoor 3
Die Kokkedoor-kombuis het ’n ewige kook-familie geskep.
Nuus
Onthou-kos in die oortreffende trap – Kokkedoor 3
Dié Kokkedore vertel ons van hulle Sondag-middagete.
Nuus
Wat sou jy doen? – Kokkedoor 3
Met die finaal van die derde seisoen van Kokkedoor wat enkele dae weg is; begin almal wonder wat om met die prysgeld te maak…
Nuus
’n Land van kleure, klank... en kook? – Kokkedoor 3
Ons kuier saam met Carike Keuzenkamp in die Kokkedoor-kombuis.
Nuus
‘Jy moet my nou vertrou’ – Kokkedoor 3
Kompetisie in jou eie span.
Nuus
Om die Bosveld-vuur met Nic – Kokkedoor 3
Ons gesels rook, as en vleis met Nic van Wyk.
Nuus
Kokkedoor-kwinkslae – Kokkedoor 3
Hier is ’n paar van ons gunsteling Kokkedoor-kwinkslae.
Nuus
Gesels saam – Kokkedoor 3
Lees meer.
Nuus
Wat het jy gedink? – Kokkedoor 3
Lees meer.
Nuus
Stillewe – Kokkedoor 3
Lees meer.
Nuus
Interaktiewe kookervarings – Kokkedoor 3
Kom kook saam op die volgende datums.
Nuus
Twee kokke is beter as een (Deel 2) – Kokkedoor 3
Ons gesels agter die skerms met die spanmaats voordat hulle in die Kokkedoor-kombuis invaar.
Nuus
Twee kokke is beter as een (Deel 1) – Kokkedoor 3
Ons gesels agter die skerms met die spanmaats voordat hulle in die Kokkedoor-kombuis invaar.
Nuus
Uit die perd se bek – Kokkedoor 3
Ons het ná die verfilming van die eerste episode by die Kokkedoor-beoordelaars ingeloer.
Nuus
Hier is kykNET se nuwe Kokkedore!
Ontmoet die kokke wat in 2019 dit gaan uitspook vir die Kokkedoor-kroon.
Nuus
Stel jou kykNET-horlosie vir Julie
Watwou winterkoue. By kykNET is daar in Julie soveel opwinding, dat jy nie eens die koue gaan voel nie.
Nuus
Kokkedoor keer terug – neem só deel!
Lees meer.
Onthou jy nog ons Koekedore?
Nuus
Koekedoor: Finaal – Die Troukoek
In Koekedoor-tradisie word die finaal beklink deur die koningin van gebak, die koek der koeke: die troukoek.
Nuus
Koekedoor het nuwe bakliefling – en ’n kuiken skrop in die stoor
Die aand van die Koekedoor-finaal het behoort aan die wenbakker, Corli, maar kykNET deel ook opwindende nuus oor ’n nuwe kook- en bakreeks.
Nuus
Koekedoor: Troukoeke van toeka tot nou
Ons kyk na waar die wit troukoek vandaan kom, deel ’n troufees-staaltjie (’n troue sonder troukoek!) en ’n heerlike resep!
Nuus
Koekedoor: Ode aan botter
Goed, beter, botter! Botter bly die hoeksteen van gebak, en in die tweede laaste episode van Koekedoor word daar hulde gebring aan dié bestanddeel.
Nuus
Koekedoor: Pronk met Franse tuisgebak
Die Franse kry dit reg om ’n paar eenvoudige basiese bestanddele in eetbare monumentjies te omskep – of dit hul swierige skilferkorsgebak is of alledaagse tuisgebak.
Nuus
Koekedoor: Goed, beter, botterbroodjies
Vir die halfeindrondte van Koekedoor 2 is daar weer besluit om hulde te bring aan ’n ikoniese bakkersbestanddeel, en hierdie keer was dit botter.
Nuus
Koekedoor: Modevertoning
Dis modeweek in Tulbagh en dié week op Koekedoor word daar opgetof vir ’n loopplank-viering van bakmodes.
Nuus
Koekedoor: Modeweek in Tulbagh pronk met fluweel
Vandeesweek moes vier Koekedore hul vere regskud tydens modeweek in Tulbagh en eerste op die loopplank was die rooi fluweelkoek. Ons het by Errieda du Toit, Koekedoor se inhoudsvervaardiger van kos, meer uitgevind oor dié supermodel-koek.
Nuus
Koekedoor: Liefdeskoek vir die wittebrood
Vandeesweek moes die vier oorblywende Koekedore raakvat om Mari-Louis se liefdeskoek tydens die fyngebak-uitdaging veilig oor die drumpel te kry.
Nuus
Koekedoor: Groot oomblik-gebak
Dié week vier Koekedoor die belangrikste dae in ’n vrou se lewe, en die deelnemers bak vir ’n kombuis- en ooievaarstee, asook ’n wittebrood!
Nuus
Koekedoor: Op die muffin-wa
Wanneer het die tuisgebakte muffin ’n nuwe (mega)baadjie in bakkerye aangetrek? Lees hier, en pas dié wenke toe wanneer jy weer muffins bak.
Nuus
Koekedoor: Halfpad klaar, halfpad daar
Die deelnemers is by die halfpad-merk en dít word hierdie week op Koekedoor gevier in ’n kitsch-mooi stoor.
Nuus
Koekedoor 2-bakboek tref die rakke in Julie!
Die Koekedoor 2-bakboek is vanaf 20 Julie in boekwinkels beskikbaar. Ons vertel julle meer.
Nuus
Koekedoor: Gebak met bier
Tydens vandeesweek se uitsending van Koekedoor was daar gefokus op die moontlikhede van bier in gebak. Tannie Elizabeth het met ons gesels oor bierbroodjies en tradisionele gismetodes.
Nuus
Koekedoor: Welkom in die biertent
Rugby en bier gaan hand aan hand, en ná vandeesweek se episode is dit halftyd in die Koekedoor-stoor – net vyf bakkers bly oor.
Nuus
Koekedoor: Mikrobrouery, die swart nommer in die kas
In vandeesweek se episode van Koekedoor besoek ons die biertent. Mari-Louis en Tiaan was opgewonde om hul kennis van gebak met bier met ons te deel.
Nuus
Koekedoor: ’n Boomkoek vir Afrika
Die Yule-boomstompkoek (of Bûche de Noël) is nie iets wat algemeen bekend is in Suid-Afrika nie – ook nie aan die Koekedore nie.
Nuus
Koekedoor: Dis Kersfees!
Elke dag in die Koekedoor-stoor is ’n gróót dag, maar vandeesweek word die belangrikste dag gevier – Kersfees!
Nuus
Koekedoor: Vrugtekoek vir ’n warm Kersdag
Vandeesweek op Koekedoor moes die Koekedore Mari-Louis se idee van ’n speculaas-koek met ’n vrugtekoekvulsel naboots as proeflopie vir Kersfees. Ons vind uit wat Tiaan en tannie Elizabeth te sê het.
Nuus
Koekedoor: ’n Pond kolwyntjies vir Elizabeth
In die vorige episode van Koekedoor moes die Koekedore pronk vir musiekaand, en eerste op die verhoog was tannie Elizabeth Cloete se klavierkolwyntjies. Ons het by haar uitgevind hoe om die perfekte kolwyntjie voor te berei.
Nuus
Koekedoor: Musiekaand
Vandeesweek se tema in die Koekedoor-stoor was “musiekaand”. Lees hier hoe dié opwindende episode verloop het.
Nuus
Koekedoor: Operakoek vir Mari-Louis
Vir vandeesweek se fyngebak-uitdaging moes die Koekedore Mari-Louis Guy se moderne weergawe van die klassieke Franse Operakoek naboots vir die musiekaand. Sy het haar wenke met ons gedeel.
Nuus
Agter die skerms: Kantienkos by Koekedoor
Errieda du Toit, inhoudsvervaardiger: kos vir Koekedoor, het nou al vier seisoene van Kokkedoor en Koekedoor se verfilming agter die rug. Sy vertel wat die groot produksiespan agter die skerms eet.
Nuus
Koekedoor: Markdag
Vandag word die heerlikste tuisgebak by markte en basaars verkoop en só is vandeesweek se tema in die Koekedoor-stoor “markdag”.