kykNET-telenovela Diepe Waters bekroon vir outentieke verteenwoordiging van gestremdheidPenguin Films, in vennootskap met MultiChoice Studios, is trots om aan te kondig dat die kykNET (DStv-kanaal 144) telenovela Diepe Waters die 2025 MIP Africa Inclusive Lens Award gewen het vir Beste Verteenwoordiging van Mense met Gestremdhede in ’n Geskrewe Reeks.