web uni tv guide
Boer soek 'n vrou S16 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

#BoerQuintus

Quintus

Naam: Quintus

Ouderdom: 38 

Tipe Boerdery: Vee-en-saaiboer

Belangstellings: Onderwys, adrenalien sportsoorte, paramotor vlieg, perde, vriende en familie

Kinders: Een kind

Huwelikstaat: Geskei

Dorp en provinsie: Winburg, Vrystaat

Beskryf jouself in minstens drie woorde:

Sportief, optimisties, gelowig, kreatief

Gee ons ’n kort opsomming van wie jy is en wat jou stokperdjies is:

Ek deel die familieplaas met een van my drie broers.

Boer soek 'n vrou niel
Boer soek 'n vrou sanel
Boer soek 'n vrou quintus