web uni tv guide
Boer soek 'n vrou S16 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

#BoerSanel

Sanel

Naam: Sanel

Ouderdom: 39

Tipe Boerdery: Wild en bees

Belangstellings: Jag, visvang, kamp, diere, toer, avontuur sport

Kinders: Vier kinders

Huwelikstaat: Weduwee

Dorp en provinsie: Dwaaloom, Limpopo

Beskryf jouself in minstens drie woorde:

Sosiale flinder, ekstrovert, opreg, mamma

Gee ons ’n kort opsomming van wie jy is:

Gebore 'n regte plaasmeisie. Ek het baie saam met seuns rugby gespeel en self al op n jong ouderdom jagters rond gery op die plaas. Ek het self baie gejag. Ek is nie skaam nie en 'n passievolle mens. Regte boervrou en mamma. Ek is redelik sportief. Ek glo in God en my ouers het my reg grootgemaak.

Boer soek 'n vrou Quintus
Boer soek 'n vrou Andre
Boer soek 'n vrou sanel