#BoerNiel
Naam: Niel
Ouderdom: 30
Tipe Boerdery: Saai-en-veeboer
Belangstellings: Sport, financial markets en onthaal
Kinders: Geen
Huwelikstaat: Ongetroud
Dorp en provinsie: Dannhauser, KwaZulu-Natal
Beskryf jouself in minstens drie woorde:
Sportief, optimisties, entrepreneur, avonturier
Gee ons ’n kort opsomming van wie jy is:
Sportiewe, gedrewe persoon met 'n honger vir sukses. Lewenslustig en altyd gereed vir 'n avontuur; die lewe is baie beter met 'n glas half vol uitkyk!