web uni tv guide
Boer soek 'n vrou S16 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

#BoerLulani

Lulani

Naam: Lulani

Ouderdom: 40

Tipe Boerdery: Bees-en-skaapboer

Belangstellings: Reis, hiking, fietsry, DIY

Kinders: Geen

Huwelikstaat: Ongetroud

Dorp en provinsie: Philippolis, Vrystaat

Beskryf jouself in minstens drie woorde:

Passievol, avonturier, diereliefhebber, dromer

Gee ons ’n kort opsomming van wie jy is:

Ek is 'n boer en avonturier van Philippolis, opsoek na 'n dame. Ek geniet trail runs, bergfietsry, en stap met my agt honde op die plaas. Ek hou van reis, en lees graag spiritualiteitsboeke gefokus op selfontwikkeling en persoonlike-groei.

Boer soek 'n vrou JW
Boer soek 'n vrou niel
Boer soek 'n vrou lulani