#BoerJW
Naam: JW
Ouderdom: 23
Tipe Boerdery: Appel-peer-en-skaapboer
Belangstellings: Boerdery, rugby, motorfietse, musiek
Kinders: Geen
Huwelikstaat: Ongetroud
Dorp en provinsie: Villiersdorp, Wes-Kaap
Beskryf jouself in minstens drie woorde:
Natuurmens, diereliefhebber, opreg, spontaan
Gee ons ’n kort opsomming van wie jy is:
Ek is 'n spontane en opregte mens met 'n groot liefde vir diere veral honde. Die stilte en mooiheid van die natuur is my wegbreek van die besige daaglikse lewe.