web uni tv guide
Kokkedoor

Kokkedoor-kwinkslae – Kokkedoor 3

Nuus
28 Augustus 2019
Hier is ’n paar van ons gunsteling Kokkedoor-kwinkslae.
Kokkedoor_Kwinkslae

FOTO: Ian du Toit
 

Ons almal weet dit gaan nie net oor die kos in die Kokkedoor-kombuis nie. Dit gaan ook oor dit wat gesê word en soms hoe dit gesê word. Hier is ’n paar van ons gunsteling-kwinkslae dié seisoen. 

Ons kan altyd op Kokkedoor Ralph staatmaak vir ’n kwinkslag of twee: 



En dan is daar Kokkedoor Tippie se wyshede:



Dankie, Kokkedoor Mariana. Ons sien ook nou kook as ’n sport: 


Hier is maar net een van die redes hoekom ons mal is oor Kokkedoor Lientjie: 


Danksy Kokkedoor Gertals en Kokkedoor Ralph was daar al meer as een verwysing na die gewig van ’n kok:



Span solank jou kosklub in vir 5 September, en deel jóú gunsteling Kokkedoor-kwinkslae met ons op Facebook, Twitter en Instagram, deur die hutsmerk #Kokkedoor op sosiale media te gebruik.