web uni tv guide
web uni tv guide

Oplossings vir die platteland

144Landbou13 L

Werk maak sterk - Oplossings Vir Die Platteland

Video
27 Julie

'n Gemeenskapskliniek in Barkly-Oos, 'n agri-projek, 'n boer van KZN, 'n Robertson-skool, 'n korporatiewe plan en 'n oupa-en-kleinseun van Limpopo bewys presies dit. Vanaand op #OplossingsVirDiePlatteland, Sondae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.