web uni tv guide
web uni tv guide

Oplossings vir die platteland

144Landbou13 L

Die wonderwerkskool - Oplossings vir die Platteland

Video
27 Julie

Gemeenskaps- en geloofsleiers op Bonnievale het besef: Onderwys en opvoeding is die doeltreffendste manier om die dwelm- en misdaadprobleme te bekamp. Só het die Jakes Gerwel- Tegniese Skool begin. #OplossingsVirDiePlatteland, Sondae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.